Gebruikers van hierdie webwerf verstaan en erken dat die inligting slegs vir informele doeleindes verskaf word. Ons waarborg nie die akkuraatheid, volledigheid of geskiktheid van die inligting nie en sal nie aanspreeklik vir enige foute, weglatings, of skade wat uit die gebruik van die inhoud op die webwerf voortspruit, gehou word nie.
Gebruikers is verantwoordelik om enige inligting wat van hierdie webwerf verkry word, te verifieer. Ons behou die reg voor om enige inligting of inhoud op die webwerf te wysig, op te dateer, of te verwyder, sonder kennisgewing.
Alle oorspronklike inhoud wat deur die Pacaltsdorp EKG geskep is, is intellektuele eiendom.