Aflaai

Aflaai

Laai af. Leer. Plant saam.

Hier kan jy die \(\small \text{HCG Calculator}\) en ander \(\small \text{nuttige}\) \(\small \text{hulpmiddels}\) aflaai – ontwerp om jou met volhoubare, gemeenskapsgerigte groentekweek te help.

Al die aflaaibare dokumente is in Afrikaans en prakties bruikbaar vir plaaslike toestande.

Die \(\small \text{HCG Calculator}\) is ontwerp om jou en jou bure te help saamwerk om kos te kweek – nie net vir jouself nie, maar ook vir mekaar.

Hierdie hulpmiddel:

Jy kan die \(\small \text{HCG}\) \(\small \text{Calculator}\) hieronder aflaai:

Die \(\small \text{Calculator}\) bevat al die datavelde wat op die agterkante van saadpakkies van sowat \(\small \text{140}\) verskillende \(\small \text{groentesoorte}\) en \(\small \text{kruie}\) en hul \(\small \text{variëteite}\) verskyn, afkomstig van Suid-Afrika se grootste saadverskaffers. Dit sluit in:

Aangesien al hierdie inligting op een plek saamgevat is, beteken dit dat jy dus ook toegang tot ‘n \(\small \text{plantkalender}\) het wat baie vollediger is as dié wat elders aanlyn beskikbaar is. 

Sulke aanlyn \(\small \text{plantkalenders}\) dui gewoonlik net die groentesoort en plantseisoen aan, sonder om tussen kultivars of verskaffers te onderskei.

Sulke \(\small \text{plantkalenders}\) is dikwels ook slegs prente, terwyl jy die \(\small \text{HCG Calculator}\) kan \(\small \text{manipuleer}\) en \(\small \text{uitbrei}\) met jou eie groentesoorte, aangepas vir die toestande in jou omgewing.

Kommersiële insekdodende seep – te koop in winkels en gebruik teen sagte-lyf insekte soos kewerlarwes, lacewing-larwes, ruspes, adegliede, witvlieë, blaarspringers, dopluise, wolluise, plantluise, plantkewers, spinmyte, asynkewers, motte, vlieë en blaaspootjies – kan jou tot tien keer meer kos teenoor as jy dit self aanmaak.

Jy het net twee bestanddele nodig: water en kastielseep, plus ’n spuitbottel. 

Hierdie praktiese gids wys jou hoe om jou eie insekdodende seep by die huis aan te maak – veilig, goedkoop en omgewingsvriendelik – stap vir stap.

Dis meer volledig as tipiese web-artikels oor tuisgemaakte plaagdoders en kombineer verskeie bronne op een plek, met inligting oor koste, aanwending, bestanddele, en algemene foute om te vermy. \(\small \text{Laai}\) \(\small \text{dit}\) \(\small \text{hier}\) \(\small \text{af:}\)

Hierdie dokument beskryf hoe die EKG-konsep as ’n omvattende leermiddel gebruik kan word wanneer die wiskundige beginsels daarin op die skooltuin toegepas word. Behalwe die wye verskeidenheid van wiskundige vakke wat die konsep addisioneel moontlik maak, bespreek die dokument ook die sosiale voordele vir leerders. Die klem val veral op die belang van optimale grondgebruik en samewerking tussen inwoners in ’n gemeenskap. \(\small \text{Laai}\) \(\small \text{dit}\) \(\small \text{hier}\) \(\small \text{af:}\)

Elke ry groente is ’n ry hoop.

Scroll to Top