Berekeninge

Berekeninge

Maak Jou Eie Groentepakkie

Daar is \(\small \text{verskeie}\) \(\small \text{maniere}\) hoe ’n gemeenskap hulle \(\small \text{eie tuine}\) kan gebruik om \(\small \text{kos}\) te \(\small \text{verseker}\).

As elke deelnemer slegs \(\small \text{één groentesoort}\) verbou en dit met ander \(\small \text{uitruil}\), is die eenvoudigste manier dat elkeen vooraf aandui hoeveel van die ander deelnemers se groente hulle nodig sal hê.

Hierdie benadering hou, onder andere, hierdie voordele in:

Hier volg die \(\small \text{Vyf}\) \(\small \text{Maklike}\) \(\small \text{Stappe}\) wat wys hoe die \(\small \text{EKG}\)-konsep werk.

\(\small \text{Tabel 1}\) toon denkbeeldige saadpakkiedata vir tamaties, uie en kool – wat ook die gewasse in die \(\small \text{EKG}\)-konsep se logo voorstel – wat deurlopend op hierdie werf gebruik word om die berekeninge waarmee die \(\small \text{EKG}\)-konsep werk, te illustreer.

Tabel 1: Denkbeeldige saadpakkiedata vir tamaties, uie, en kool (soos gebruik in die EKG-konsep)

GewasProdusentKultivarPlantafstand in Rye (cm)Plantafstand tussen Rye (cm)Gem. Opbrengs per Plant (Eenhede)Dae tot Oes
Tamaties (Huis 1)HCGTest501502080 - 90
Uie (Huis 2)HCGTest15151200
Kool (Huis 3)HCGTest5050180

Dieetkundiges beveel aan dat ‘n gesonde bord kos uit ‘n verskeidenheid kleure bestaan.​  Verskillende groentekleure dui dikwels op verskillende voedingstowwe:

Verwys ook na die infographic langsaan vir ander kleurvolle gewasse en hul gesondheidsvoordele.

Jou tuin, ons gemeenskap.

Scroll to Top