Omtrent Ons
Ons Bereik Meer Saam
- Omtrent Ons
Ons help gemeenskappe om vinniger selfversorgend te word deur praktiese en doeltreffende maniere te vind om die stelsels wat hulle reeds gebruik, te ondersteun en te verbeter – hetsy deur beter beplanning, gedeelde hulpbronne, of slimmer verbouingsmetodes.
- Ons Konsep: Die Eie-Kweek Gemeenskapstuin (EKG)
Ons help gemeenskappe om vinniger selfversorgend te word deur praktiese en doeltreffende maniere te vind om die stelsels wat hulle reeds gebruik, te ondersteun en te verbeter – hetsy deur beter beplanning, gedeelde hulpbronne, of slimmer verbouingsmetodes.
\(\small \text{Hoe ons samewerking bou:}\)
- \(\small \text{Plaaslike mark}\) - Inwoners kan hul groente ruil.
- \(\small \text{Leer deur doen}\) - Deelnemers neem gereelde metings van hul gewasse.
- \(\small \text{Data as inkomste}\) - Die gemeenskap verkoop dié data aan belangstellende instansies, en deel die wins.
\(\small \text{Ons oplossings vir uitdagings:}\)
- \(\small \text{Meer verskeidenheid}\) - Plantdatums word gespasieer sodat verskillende groente gelyktydig ryp kan word op ’n afgesproke toekomstige datum.
- \(\small \text{Volhoubaarheid}\) - Genoeg van elke soort word geplant om vir ’n voorafbepaalde tydperk te hou.
- \(\small \text{Vinnige kennisontwikkeling}\) - Selfs met net een of twee gewassoorte leer inwoners vinnig deur gereelde metings.
\(\small \text{Hoekom die data waardevol kan wees:}\)
Daar is min navorsing oor hoe gewasse in woonbuurte presteer. Ons inligting kan dus waarde hê vir universiteite, saadprodusente en navorsers. Selfvoorsienendheid word selfs reeds op laerskoolvlak aangemoedig.
\(\small \text{Ons impementering:}\)
- Riglyne vir die \(\small \text{EKG}\) is op hierdie webwerf beskikbaar.
- Ons stel meetstandaarde op vir elke gewas.
- Rou proefprojek-data word gepubliseer om belangstelling en verkope te stimuleer.